ONS GEMEENTE + MIV + VIGS.
Hierdie dokument is ontwikkel deur die Vigstaakgroep van die GKD van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VG Kerk (Kaapland) in samewerking met CABSA. Dit help gemeentes dink oor MIV onder die volgende opskrifte:
- ONTGIN DIE BRON VAN ONDERLINGE KENNIS
- DIE MIV-PANDEMIE – “Wat is die situasie tans?”
- DIE VIGSPANDEMIE – Wat gaan hier aan? (Oorsake en dryfvere)
- DIE VIGSPANDEMIE – Wat gemeentes kan WEES en DOEN ...
- WAAR GEMEENTES KAN BEGIN – Die proses van betrokke raak
- BAKENS OP DIE PAD VAN “WEES EN DOEN”
Laai hierdie dokument af.
| Attachment | Size |
|---|---|
| OnsGemeenteenMIVenvigs.pdf | 650.42 KB |




