Ontbyt in Bloemfontein.

Estelle Heideman - opgeleide CABSA fasiliteerder -  skryf die volgende oor hulle ontbyt ten bate van Tsepo Huis:

"Dit gaan goed met ons Vrystaters en glo dit gaan met julle nog beter. Ek en 'n paar vriendinne het so 5 maande geled begin werk aan 'n fondsinsamelings projek vir Tsepo Huis (een van ons VIGS huise in BFN) en het die afgelope Saterdag 'n ontbyt buite Bloemfontein gehou. Ons wou graag R25 000 aan hulle oorhandig, maar slaag daarin om R50 000 te gee. Toni (Zimmerman) was een van die sprekers en die Bloemfonteiners het haar ongelooflik goed ervaar."

 

 

 

Share this